Stil tot God: opstellen rond een verwaarloosd theologisch thema, G.C. Den Hertog (Ed.) : resensie
Year: 2011
Type: book-review
Abstract: Hierdie bundel bevat sewe hoofstukke wat betrekking het op aspekte van stilte tot God, met verwysing na Psalm 62:2. In hierdie boek gaan dit, soos in Psalm 62, nie sonder meer oor stilte nie, maar om 'n beweging van de ziel naar God, in een verwagtingsvol uitzien naar Hem (p. 7). Die jaarlikse simposium van die sogenaamde integratiecolleges van die Teologiese Universiteit van Apeldoorn het in 2010 oor hierdie tema gehandel. Vanuit verskillende dissiplines en invalshoeke is hierdie onderbelichte theologische thema bespreek. Die referate wat by hierdie geleentheid gelewer is, is in hoofstukke vir hierdie bundel verwerk.
Source: In die Skriflig/In Luce Verbi
Author: B.J. De Klerk
Institution: North-West University
Language: Dutch
Subfield: Philosophy
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Keywords: contemplation, Christian spirituality
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $715
OpenAlex ID: W2644529670
