Year: 2016
Type: article
Abstract: van Wes-Kaapland het gegroei uit die behoefte van swart Afrikaanse skrywers en literatore om hulle te verset teen 'n politieke en literêre tradisie wat hulle gemarginaliseer het.Hein Willemse, een van die stigterslede van hierdie simposium, skryf dat swart Afrikaanssprekendheid 'n begrip was wat moes dien as "kodewoord vir ons opposisionaliteit en politieke stryd".Hierdie tradisie is voortgesit in opvolgsimposia wat met tussenposes van tien jaar plaasgevind het: in 1995 op Paternoster, in 2005 en in 2015 by die Universiteit van die Wes-Kaapland.Gegewe die historiese belangrikheid van hierdie geleenthede was dit van groot belang dat die referate, bydraes en besprekings by elk van dié geleenthede saamgevat moes word in kongresbundels.Die eerste met die gestroopte titel,
Source: Tydskrif vir letterkunde
Author: Louise Viljoen
Institution: Stellenbosch University
Language: Afrikaans
Subfield: Literature and Literary Theory
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $543
OpenAlex ID: W2732822704
