Work

The role of trust in job satisfaction and work engagement among bank employees

Year: 2017
Type: dissertation
Study design: Observational Study
Abstract: Sle ute lwoorde :Werkstevredenheid, werksplekvertroue, werksbetrokkenheid, indire kte effek, banksekto r.Reeds vir jare word die banksektor beskou as die verwesenliking van vertroue in sy verhoudings met kliënte en werknemers.Gedurende die afgelope paar jaar is die prentjie van "n verantwoordelike bewaarder van kliënte se geld egter verweer deur gebeure wat as gevolg van die 2008 finansiële krisis plaasgevind het.Die nadraai van die finansiële krisis het bankreguleerders, asook die gemeenskap as geheel, gedwing om op onetiese bankpraktyke en onvolhoubare optrede van bankinstellings te fokus.Hierdie uitdagings het organisasies gedwing om hulle besigheidsmodelle te verander, om hulle organisasie-strukture te herontwerp, en om innoverende maniere te vind om "n vertrouensverhouding met hulle werknemers daar te stel en te onderhou.Om in hierdie tyd "n volhoubare en winsgewende bankinstelling te bedryf is "n duur onderneming, omdat banke met hoë regulatoriese onderdanigheidskostes en toenemende personeeluitgawes gekonfronteer word.Dit is dus in die bank se belang om te verseker dat daar "n vertrouensverhouding tussen werknemers, spanleiers, en die organisasie bestaan.Wanneer werknemers hulle organisasie en spanleiers vertrou, is hulle meer geneig om langer by die organisasie aan te bly en om meer tevredenheid in hulle werk te ervaar.Op hulle beurt, sal werknemers bydra om te verseker dat die organis as ie se strategies e doelwitte bereik word.Die doelwit van hierdie studie was om die impak wat vertroue op werksbetrokkenheid en werkstevredenheid van werknemers by "n Suid -Afrikaanse bank het, te evalueer."n Deursnee -ontwerp is gebruik om data in
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2765401732
Cites: 56
Cited by: 4
Related to: 10