Work

Influence of machiavellianism, transparency and moral intelligence on integrity, leader effectiveness and organisational citizenship behaviour

Year: 2018
Type: dissertation
Study design: Observational Study
Abstract: hardekopie.Nadat die data ontleed is, is die volgende positiewe verwantskappe gevind: integriteit en OBG, integriteit en leierdoeltreffendheid, morele intelligensie en integriteit, morele intelligensie en OBG, deursigtigheid en leierdoeltreffendheid, morele intelligensie en leierdoeltreffendheid, asookdeursigtigheid en integriteit.Gedeeltelike ondersteuning is vir die gepostuleerde verwantskap tussen deursigtigheid en integriteit gevind (met behulp van Pearson korrelasies) maar geen ondersteuning is vir die gepostuleerde verwantskap tussen Machiavellianisme en integriteit gevind nie.Die studie dra by tot 'n beter begrip van die betekenis van die geselekteerde konstrukte asook die komplekse verwantskappe tussen die konstrukte.Die studie dra ook by tot 'n beter begrip van die proses waardeur leiers se etiese besluitneming onetiese gedrag in organisasies kan bekamp.Die studie verskaf ten slotte nuttige aanbevelings vir toekomstige navorsing in die veld.
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2928522986
Cites: 123
Cited by: 2
Related to: 10