Geskiedenis in werklikheidsgestalte Die Oranjerivierkampe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902, Rina Wiid & Winnie West : book review
Year: 2003
Type: book-review
Abstract: Protea Boekhuis het hom nou gevestig as die mees produktiewe uitgewer van werke oor die Anglo-Boereoorlog. En dit wil voorkom of hierdie onderwerp nog lank nie uitgeskryf is nie, al het die 100-jarige herdenking by ons verbygeskuif.
Author: Fransjohan Pretorius
Language: Afrikaans
Subfield: Sociology and Political Science
Field: Social Sciences
Domain: Social Sciences
Keywords: Boer War, Second Boer War, historical memory, centenary
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $27
OpenAlex ID: W2956933809
