Work

An opportunity for no income no asset (NINA) debtors to get out of check? - An evaluation of the proposed debt intervention measure

Year: 2018
Type: preprint
Abstract: Die artikel ondersoek die haalbaarheid van die voorgestelde skuldintervensiemaatreël as oplossing vir sogenaamde geen-inkomste-geen-bates-skuldenaars se onhoudbare posisie. Die navorsing is belangrik aangesien bestaande skuldverligtingsmaatreëls geen verligting aan sodanige skuldenaars bied nie ondanks die feit dat die uitsluiting van hierdie groep skuldenaars moontlik ongrondwetlik is. Die aangeleentheid word aan die hand van bestaande statutêre skuldverligtingsmaatreëls, ondersoek na die bepalings van die voorgestelde prosedure, internasionale beginsels en riglyne en evaluering van die prosedure binne die konteks van geen-inkomste-geen-bates-skuldenaars nagevors. Die gevolgtrekking is dat die vraag na die haalbaarheid van die voorgestelde maatreël meestal positief beantwoord moet word alhoewel sekere wysigings dit verder kan verbeter.
Language: English
Subfield: Law
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2962733242
Cites:
Cited by: 1
Related to: 10