Praktiese moeilikhede met die radiologie van die grootboog van die maag
Year: 1956
Type: article
Abstract: As die 4 illustrasies van die 4 verskillende gevalle ondersoek word, sal dit blyk hoe moeilik dit in die gewone bariummaal mag wees om te besluit in watter gevalle die grootboog van die maag 'n organiese letsel wys en in watter rue. In al 4 die gevalle was die radiologiese beeld min of meer konstant. Die gevalle is operatief gekontroleer. Indien die kliruese- en laboratorium-ondersoeke in sulke gevalle onseker is, as die gewone bariummaal en gastroskopie rue sekerheid gee nie, en as 'n laparotomie om een of ander rede nie gedoen kan word rue, is daar 'n paar minder bekende metodes van ondersoek wat kortliks bespreek sal word.
Source: South African Medical Journal
Authors: André Keet, Danièle Roux
Language: Afrikaans
Subfield: Surgery
Field: Medicine
Domain: Health Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $311
OpenAlex ID: W2993201628
