Work

The appropriateness of the Tower of LondonDX to measure executive skills in children during neuropsychological assessment: a rapid review

Year: 2018
Type: dissertation
Abstract: Van die belangrikste beperkinge van hierdie bondige oosrigstudie is die klein aantal artikels, en gevolglik 'n klein steekproef, wat op grond van die gekose soektogterme en insluitingskriteria benut kon word.Dit is dus nie moontlik om die bevindinge van hierdie oorsig te veralgemeen nie.Voorts, aangesien daar geen bestaande Suid-Afrikaanse studies was nie, was dit moeilk om 'n duidelike idee oor die toepaslikheid van die TOL DX in die Suid-Afrikaanse konteks te vorm en om aanbevelings in dié verband te maak.Die leemtes bevestig egter die noodsaaklikheid van Suid-Afrikaanse studies in hierdie verband.
Language: English
Field: Psychology
Open Access status: green
OpenAlex ID: W3005133444
Cites: 78
Cited by: 1
Related to: 10