Influence of maternal inflammation on immune modulation
Year: 2020
Type: dissertation
Abstract: BackgroundPerturbations within intrauterine microenvironment, due to maternal stressors such as chronic inflammation, metabolic dysfunction and psychological stress, can result in lifelong detrimental consequences in affected offspring.Given the substantial contribution of noncommunicable diseases to the global morbidity and mortality rate, the potential impact of maternal prenatal chronic disease on foetal development is of increasing concern.Additionally, inheritance of these developmental defects, such as behavioural, neurological, glucocorticoid and immune maladaptations, can persist for multiple generations in offspring.Although inflammation that forms part of the aetiology of chronic diseases, very few studies have reported on the immunological and glucocorticoid maladaptations in offspring exposed to maternal inflammation.Moreover, even less is known about the extent of this generational transfer, the sex-specific inheritance or the transgenerational plasticity of these maladaptations in the F1 and F2 generations.Thus, we aimed to delineate the immune functionality and glucocorticoid sensitivity in leukocytes in two generations of offspring in a mouse model of chronic induced maternal inflammation. MethodologyPregnant C57/BL/6 (F0) dams were exposed to either 10µg/kg lipopolysaccharide (LPS) or 0.9% saline (control) every seven days for the duration of gestation, with no further intervention after gestation.At 8 weeks of age, the F1 offspring were crossed with either a wild-type untreated C57/BL/6 mate or F1 LPS-affected non-sibling mate to create the second generation of offspring, F2.For experimental analyses, F0, F1 and F2 mice were profiled to assess the changes in differential splenic and circulatory leukocyte populations, corticosterone concentrations, splenic leukocyte glucocorticoid sensitivity and ex vivo cytokine responses. ResultsLPS-treated F0 dams displayed augmented glucocorticoid receptor expression in splenic leukocytes, which transferred to both F1 and F2 offspring, as well as elevated inflammatory cytokine responses in LPS-stimulated splenocytes.Both male and female F1 offspring displayed glucocorticoid hypersensitivity, indicated by elevated corticosterone and Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.zaOpsomming Agtergrond Dit is bekend dat versteurings binne die mikro-omgewing in die uterus, as gevolg van moederlike stressors soos chroniese inflammasie, metaboliese disfunksie en sielkundige stres, tot nadelige gevolge vir die nageslag selfs tot in volwassenheid lei.Gegewe die aansienlike bydrae van nie-oordraagbare siektes tot wêreldwye morbiditeit en mortaliteit, is die potensiële impak van chroniese inflammasie in die moeder, op fetale programmering 'n groeiende kommer.Daarbenewens kan die oorerflikheid van hierdie ontwikkelingsdefekte, soos gedrags-, neurologiese, glukokortikoïede en immuunwanaanpassings, voortduur vir verskeie geslagte in die nageslag.Alhoewel inflammasie deel uitmaak van die etiologie van chroniese siektes, is baie min studies gerapporteer oor die immunologiese en glukokortikoïede wanaanpassings by nageslagte wat in utero aan swangerskap inflammasie blootgestel is.Daar is selfs minder bekend oor die omvang van generasie-oordrag van hierdie aspekte, sowel as die geslagspesifieke oorerwing en transgenerasie plastisiteit van hierdie wanaanpassings in die F1-en F2-generasies.In hierdie studie het ons dus ten doel gehad om die immuunfunksionaliteit en leukosiet glukokortikoïedsensitiwiteit by twee generasies nageslagte in 'n muismodel van chroniese geïnduseerde swangerskap inflammasie te omskryf.Metodes Dragtige C57/BL/6 (F0) wyfies is elke 7 dae blootgestel aan óf 10 μg/kg lipopolisakkaried (LPS) óf slegs 0,9% soutoplossing (kontrole) tot aan die einde van die swangerskap.Geen verdere ingryping is na dragtigheid gegee nie.Op die ouderdom van 8 weke is die nageslag (F1) gekruisteel met wilde-tipe onbehandelde C57/BL/6-muise of F1-LPSgeaffekteerde muise, wat nie verwant is nie, om die tweede generasie nageslag, F2, te skep.Vir eksperimentele ontledings is F0, F1 en F2 generasies omskryf om die effek van chroniese swangerskap inflammasie in differensiële milt-en bloedsomloop leukosietpopulasies, kortikosteroon, milt leukosiet glukokortikoïed sensitiwiteit en ex vivo sitokienrespons te bepaal.
Author: Rozanne C. M. Adams
Language: English
Field: Medicine
Domain: Health Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W3044586449
