REKTIFIKASIE (EN KONDONASIE?) VAN VERKEERDELIK-ONDERTEKENDE TESTAMENTE Giles NO v Henriques [2007] 4 All SA 1409 (C)
Year: 2022
Type: article
Abstract: Ondanks die statiese beeld van die erfreg (De Waal “The Social and Economic Foundations of the Law of Succession” 1997 Stell LR 162) kom Suid-Afrikaanse howe tog van tyd tot tyd voor ‘n res nova op dié regsgebied te staan. Die vraag wat regter Goliath in Giles NO v Henriques [2007] 4 All SA 1409 (C) moes beantwoord, het nog nie tevore voor ’n Suid-Afrikaanse hof gedien nie (par [30]): is rektifikasie moontlik ten opsigte van testamente wat die wense van die betrokke testateurs korrek verwoord, maar deur die “verkeerde” testateurs onderteken is?
Source: Obiter
Author: Francois du Toit
Language: Dutch
Topic: Family and Matrimonial Law
Subfield: Law
Field: Social Sciences
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $195
OpenAlex ID: W4211038349
