Punk-Perspektief Op Die Tagtigerjare
Year: 2011
Type: article
Abstract: Hierdie roman van Wessel Pretorius het oorspronklik in 1984 by Perskor in 'n heel ander gedaante verskyn. Pas is dit weer in beperkte oplaag deur Hond Uitgewers in 'n slapbandweergawe uitgegee. Hierdie roman, wat deur Phil van Schalkwyk as 'n punk-roman bestempel word, is destyds nie besonder goed ontvang nie. Die woord punk het trouens assosiasies met uitdaging van norme, 'n veragting van standaarde en 'n opsigtelike deurbreking van konvensies - en dan word nou nie net haarstyle bedoel nie.
Author: Marius Crous
Institution: Nelson Mandela University
Language: Afrikaans
Subfield: Literature and Literary Theory
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
OpenAlex ID: W335197904
