Work

Fisionomie in die Grieks-Romeinse tyd : research and review article

Year: 2003
Type: article
Abstract: Fisionomie, die dissipline wat probeer om karaktereienskappe (selfs toekomsverwagtings) van die uiterlike voorkoms af te lei, het reeds in die pre-Sokratiese tyd ontstaan. In hierdie studie word die ontwikkelingsgeskiedenis daarvan in die Grieks-Romeinse tyd weergegee met 'n bespreking van die kerndokumente wat behoue gebly het, soos die pseudo-Aristoteliese ligPhysiognomonical/ig (3de eeu v.C.), Polemon se werke (2de eeu n.C.) en die sg. Anonymus Latinusl/ig (4de eeu n.C.). Die impak van fisionomie op die leefwyse van die antieke Grieke en Romeine, op die kunste, literatuur en openbare retoriek word in oenskou geneem, sowel as die raakvlakke met wetenskaplike geneeskunde en mantiese dissiplines. Physiognomy in Graeco-Roman times Physiognomy, the discipline which endeavours to deduce from individuals' exterior features their character, disposition, even destiny, originated in Pre-Socratic times. In this article the development of physiognomy in the Graeco-Roman era is reviewed, with emphasis on seminal publications like the pseudo-Aristotelean ligPhysiognomonical/ig (3rd century BC), Polemon's works (2nd century AD) and the so-called Anonymus Latinusl/ig (4th century AD). Its general impact on society and on the arts, literature and rhetorical techniques in particular is revisited, as well as its connections with medicine and mantic disciplines.
Language: Afrikaans
Subfield: Philosophy
Open Access status: diamond
OpenAlex ID: W37301332
FWCI: 2.1
Cites:
Cited by: 1
Related to: 10