Work

Warner, B. 1989. The Cape diary and letters of William Mann: astronomer and mountaineer, 1839 - 1843. [Boek resensie]

Year: 1990
Type: book-review
Abstract: William Mann se egodokumente is voorsien van 'n inleiding, historiese aantekeninge oar die skrywer asook opmerkings oar die oorspronklike bronne.Daarbenewens word in die voetnote heelwat verduidelikings oar plekke, persone en gebeure verskaf.Die oorspronklike briewe en dagboek word in die biblioteek van die Berg-kIimk1ub van Suid-Mrika en die Kaapse Argiefbewaarplek gehuisves.In 1946 bet K.H. Barnard, desrydse direkteur van die Suid-Mrikaanse Museum, die briewe en dagboek getranskribeer en van genealogiese notas voorsien.Die publikasie is grootliks op Barnard se manuskrip gebaseer, maar Brian Warner bet die teks teen die oorspronklike dagboek en briewe gekontroleer en talryke kotreksies en toevoegings gemaak.Mann se briewe aan sy familie in Engeland gee 'n duidelike en volledige uiteensetring van sy avonture aan die Kaap die Goeie Hoop.Die dagboek daarenteen is deels as 'n joernaaI en deels as 'n memoire geskryf.Aangesien dit dUS volgens die red.akteurnie maklik lees of van veel belang vir die algemene leser is nie, is die dagboek hoofsaaklik gebruik om 'n lang brief oar een van sy reise aan te vul.Van April totJunie 1843 bestaan claar egter geen briewe nie en word slegs op die dagboek staatgemaak.William Mann is op 25 Oktober 1817 gebore in lewisham, Kent.Na sy skoolopleiding op Gibraltar waar sy vader bevelvoerende offisier van die Royal Engineers was, is hy na Chatham in Engeland om verder te srudeer.Op 12 April 1839 is hy aangestel as tweede assistent by di~Koninklike Stetrewag aan die Kaap die Goeie Hoop.In 1845 is hyterug Engeland toe vir behandeling nadat hy van 'n perd geval bet.Hy bet in 1847 na die Kaap teruggekeer waar hy tot sy dood in 1872 gebly bet.In 1853 is hy getroud met die dogter van die hoof van die Koninklike Sterrewag.Mann se werk by die sterrewag bet horn op talle ekspedisies na die binneland gelei.Sy briewe bevat hoofsaak1ik inligting oar die topografie, plantegroei en begaanbaarheid van die paaie in die gebied waar hy gereis bet.Hy beskryf oak die inwoners, bulle lewensomstandighede, opvoedingspeil en gesindheid teenoor reisigers.Dit blyk duidelik dat hy die boere in die binneland as agterlik beskou bet (pp.50, 63 en 84).
Language: English
Subfield: History
Open Access status: green
OpenAlex ID: W53103201
Cites:
Cited by:
Related to: 10