Work

Ek is 'n Christen! 'n Bybelse dagboek met 'n verskil vir mans, Ferdie Clasen : book review

Year: 2003
Type: book-review
Abstract: Die afgelope tyd het daar ten minste drie dagboeke verskyn wat op die man toegespits is: Braam Hanekom se Man met balans; Johann Symington se Man na God se hart, en nou ook Ferdie Clasen se Ek is 'n Christen! Elkeen van hierdie dagboeke het 'n eie fokus en elkeen sou ook seker net soveel waarde he vir die vrou. Dit kan veral van hierdie boek van Clasen gese word. Sy fokus is op die verskil wat die man kan maak in sy eie omgewing, gesin en werkplek. Vanuit sy besondere toerusting laat hy telkens die klem val op die waarde van die erediens in die lewe van die man en dwing die leser om daaroor te besin.
Language: Afrikaans
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $715
OpenAlex ID: W615381595
Cites:
Cited by:
Related to: 8