Work

Neurocognitive outcomes in HIV and childhood trauma

Year: 2011
Type: dissertation
Study design: Observational Study
Abstract: korttermyngeheue (hersiene Hopkins-verbale leer-en-vertragingstoets, oftewel HVLT-R) sowel as uitvoerende funksies (Halstead-kategorietoets) getoon.Eweneens het die studie op duidelike traumaverwante uitwerking op herinneringsvermoë (HVLT-R-vertraging) gedui.Daarbenewens het die WAIS-II-(Wechsler-volwassene-intelligensieskaal) simboolsoekopdrag -psigomotoriese spoedtoets -beduidende wisselwerkingseffek tussen MIV-status en traumastatus getoon.Tog het MIV-negatiewe kontrolepersone met geskiedenis van kindertrauma die beste in hierdie opdrag gevaar.Hoewel hierdie bevinding verrassend was, kan dit daarop dui dat psigomotoriese spoed dalk nie gevoelige of diskriminerende toets van kindertrauma by gesonde volwassenes is nie.Die studie het bewys gelewer van MIV-en traumaverwante uitwerkings op korttermyngeheue en uitvoerende funksies.Hoewel die ondersoek nie bewyse van sinergistiese verwantskap tussen MIV en trauma kon vind nie, het dit wél bevestig dat MIV en trauma neurokognitiewe werking beïnvloed -bevinding wat in pas is met vorige studies.Toekomstige navorsing behoort ondersoekend te wees en die aard, felheid en tydgebondenheid van die verwantskap tussen kindertrauma en neurokognitiewe uitkomste, sowel as die mediator-en moderatorveranderlikes van hierdie uitkomste, beter te omskryf.
Language: English
Subfield: Virology
Open Access status: green
OpenAlex ID: W72644219
Cites: 55
Cited by: 1
Related to: 10