Work

Molecular Typing of Wine Yeasts: Evaluation of Typing Techniques and Establishment of a database

Year: 2012
Type: dissertation
Abstract: Die Saccharomyces sensu stricto kompleks, is bekend vir die belan grike rol wat h ierdie g iste speel tydens alkoholiese fermentasie in biede wyn en bier industrieë.Dit is om hierdie rede dat kelders rein aktief gedr oogte wyngis gebruik vir die produksie van spe sifieke wynstyle, asook kwaliteit.D aar is meer as 200 ko mmersiële wyngiste op die mark beskikbaar en dit slu it natuurlike isolate en hibriede in.Daarom is gisras verifikasie baie belangrik vir die vervaardiger van aktief gedroogde wyngiste asook die wynmaker om finansiële verliese te voorkom en mark vertrouenswaardigheid te handhaaf.Verskeie tradisionele en molekulêre metodes word suksesvol toegepas vir gehalte beheer van die gisrasse.Die doel v an hierdie studie was om elektr oforetiese kariotipering (CHEF) en PKR gebaseerde tegnieke se vermoë om tusse n Saccharomyces wyn giste te on derskei, te ondersoek.Ook deel van die doe lwitte was o m 'n databasis te ske p wat die verskillende elektroforetiese profiele van die k ommersiële gisrasse b evat.T ydens hierdie st udie is 62 kommersiële gisrasse van verskeie vervaardigers eweka nsig ge selekteer.Saccharomyces bayanus CBS 380 en S. cerevisiae CBS 1171 is as verwysingsrasse g ebruik.Elektroforetiese kariotipering (CHEF) is gekies omdat dit een van die mees algemeenste tegnieke is wat gebruik word om tussen wyngiste te onderskei, maar dit word as tydrowend en arbeidsintensief beskou.As 'n alternatief is da ar na PKR gebaseerd e tegnieke gekyk.Hierdie tegnie ke word a s betroubaar en vinnig beskou.Verskeie PKR g ebaseerde tegnieke is o ndersoek, n aamlik PKR van interdelta areas, multipleks-PKR van mini-e n mikrosatelliete, MET2 geen RFLP analise en die gebruik van spesie-spesifieke inleiers.In terdelta amplifikasie s en mini-en makrosatelliet inleiers is geselekteer as gevolg van hul vermoë om Saccharomyces wyngiste tot o p spesie en ras vlak te onderskei.Die MET2 geen en spesie-spe sifieke inleiers is gesele kteer om die kommersiele wyngis as S. cerevisiae, S. bayanus of as hibriede te klassifiseer.CHEF kariotipering kon tussen al 64 giste onderskeid tref.Die twee stelle inleier s wat vir interdelta amplifikasie gebruik was, delta1-2 en delta12-21, het onderskeidelik 59 en 62 profiele gelewer.Gis rasse wat identiese profiele met die delta inleiers gelewer het, kon egter met CHEF kariotipering onderskei word.Die re sultate het getoon dat CHEF kariotipering bete r tussen die kommersiële wyngiste kon onderskei as die interdelta a mplifikasies, maar dat die interdelt a amplifikasies nogsteed s goeie on derskeiding toon en dat dit min der tydrowend is.Die multipleks-PKR van mini-en mikrosatelliete kon slegs 'n enkele band in 55 van die 64 giste u it lig.'n Moo ntlike aand uiding van spesie spesifiekheid.Die oenologie se groepering volgens MET2 geen analise en spesies-spesifieke inleiers dui aan d at al die ko mmersiele wyngiste wat in hierdie studie gebruik is, moontlik van S. cerevisiae afkomstig is.Restriksie ana lise van die MET2 geen met EcoRI het ook AW RI Fusion en Zymaflore X5 as hibriede geïdentifiseer.Die CHEF kariotipes en int erdelta ele ktroforetiese profiele is gebruik om 'n databa sis van die kommersiële Saccharomyces wyngiste op te stel.Die dat abasis is fun ksioneel en het die t oets Stellenbosch
Language: English
Subfield: Microbiology
Open Access status: green
OpenAlex ID: W769525657
Cites: 193
Cited by: 12
Related to: 10