Work

Awareness, knowledge, understanding and readiness to adopt bioactive food ingredients as part of functional food consumption by health-conscious consumers of the City of Cape Town

Year: 2012
Type: article
Study design: Observational Study
Abstract: Suid-Afrikaanse verbruikers volg toenemend ʼn gesonder lewenstyl. Dit dra by tot verbruikers-belangstelling in die bioaktiewe bestanddele in voedsel (en voedingaanvullings) wat gesond-heid bevorder. Die doel van hierdie studie was daarom om die volgende vas te stel: (i) die bewustheid, kennis en insig tov tien bioaktiewe voedselbestanddele deur gesondheidsbewuste verbruikers in Kaapstad en (ii) die verband tus-sen die respondente se bewustheid, kennis en insig tov die bioaktiewe bestanddele en hul bel-angstelling in en kennis van voeding en gesond-heid. Een honderd nege-en-dertig respondente uit twee subrade het aan die opname deelgeneem.
Authors: Karen O’Connor, Irma Venter
Language: English
Field: Medicine
Open Access status: diamond
OpenAlex ID: W8561549
FWCI: 0.312
Cites: 21
Cited by: 4
Related to: 10