How equal is equal? A legal-anthropological note on the status of African women in South Africa
Year: 2007
Type: article
Abstract: Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika waarborg gelykheid van mans \nen vrouens. Hierdie artikel ondersoek die huidige toedrag van sake in swart \ngemeenskappe in die lig van die tradisionele partriargale lewenswyse. Die wetgewer \nhet onder die huidige menseregtebedeling aansienlike vordering gemaak \nom ongelykheid uit te wis, onder andere, deur mans en vroue in gebruiklike \nhuwelike op gelyke voet te stel. Daar is egter nog terreine soos die funksies van \nlobolo en poliginie wat verdere oorweging verg. Die skrywers wys egter daarop \ndat verdere wetgewing nie noodwendig al is wat nodig is nie. Diep-gewortelde \nopvattings oor die status en rol van mans en vrouens verg ’n verandering in \ngesindheid.
Authors: J.C. Bekker, C.C. Boonzaaier
Language: English
Topic: Legal Issues in South Africa
Subfield: Law
Field: Social Sciences
Domain: Social Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W193257528
