Die Subjektiewe Ervaring Van Depressie Onder Suid-afrikaanse Vroue in ’n Lae-inkomste Gemeenskap
Year: 2014
Type: article
Abstract: In verskeie internasionale en Suid-Afrikaanse epidemiologiese studies is bevind dat vroue byna twee keer meer geneig is om aan depressie te ly as mans (Accort, Freeman & Allen, 2008; Kessler, 2003; Ngcobo & Pillay, 2008). Volgens die Wêreldgesondheids-organisasie (2006) is depressie die grootste oorsaak van siekteverwante ongeskiktheid onder vroue wêreldwyd (Dukas, 2009; Lafrance & Stoppard, 2006
Source: Social Work/Maatskaplike Werk
DOI: 10.15270/49-2-68
Authors: Marleen Lourens, Lou-Marié Kruger
Institution: Stellenbosch University
Language: Afrikaans
Subfield: Psychiatry and Mental health
Field: Medicine
Domain: Health Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $185
OpenAlex ID: W2004689015
