Work

The representation of African humanism in the narrative writings of Es'kia Mphahlele

Year: 2005
Type: dissertation
Abstract: beliggaming van die beginsels van Afrika-humanisme in Mphahlele se literêre werke word ondersoek in 'n bespreking van sy twee vroee romans The Wanderers en Chirundu in Hoofstuk 4. In die kommentaar op die romans wat in hierdie hoofstuk bespreek word, word die vele stilistiese en tematiese paralelle met die werke wat vroeer in die tesis bestudeer is, bespreek -met die doel om te bepaal wat op hierdie punt na 'n diepere en meer wydlopende verbeelding van Mphahlele se filosofie van Afrika-humanisme lyk.Hoofstuk 5 konsentreer op Mphahlele se tot op hede laaste roman, Father Come Home.Hier word geargumenteer dat die oppervlakkige indruk van die skynbare eenvoud van die roman misleidend is, omdat dit die skrywer se helderste literêre voorstelling van sy teorie van Afika-humanisme versteek -hier oorgedra deur midde van 'n besonder vaardige implementering van Mphahlele se kenmerkende literêre strategiee, deur die leser voor te stel aan 'n nuwe tipe karakter wat die Afrika-humanisme beliggaam op 'n manier wat sonder presedent in Mphahlele se literêre loopbaan is.In Hoofstuk 6 word die opgeboude getuienis saamgestel om te bewys dat Mphahlele deur sy narratiewe werke daarin geslaag het om sy konsep van Afrika-humanisme te ontwikkel en te vervolmaak, met die gevolg dat dit gevorm is tot 'n koherente, genuanseerde en heldere teorie of filosofie.v DEDICATION Without the many sacrifices and immeasurable support of my lovely wife Ramokone Margaret , and precious children Thabo Monona Stanley, Mokgathi Katlego and Raesibe Mothepa Rachel Lillian, I would not have completed this work.This dissertation is for you.This is also for Dr Khomotšo Reginald Kganyago, who has affectionately accepted to be my younger brother.I dedicate this study also to my elder brother Jacob Malose Isaiah Rafapa for his moral support throughout my learning career.How it smarts my heart to be celebrating my obtaining of the doctoral degree without the physical presence of the following members of my family!It is partly as a way of dealing with this pain that I dedicate the success represented by completion of this thesis to my younger sister Gloria Rankotsana Ntshegi (died 1999); my mother Lydia Rachel Raesibe Rafapa (nee Leso, died 2000); my father Rev. Elias Malesela "Molemi" Rafapa (died 2001); my niece Vinolia Seja "Poppie" Ntshegi (died 2002); and my father-in-law Alfred Madimetja Thebetha (died 2003).I know you are all alive and well in the land of the ancestors: so please share in this joy with me.I dedicate this doctoral thesis to you all.
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2165877679
Cites: 71
Cited by: 12
Related to: 10