Year: 2017
Type: dissertation
Abstract: Hierdie studie fokus op die fundamentele voorwaardes wat effektiewe taakprosesse binne spanne in hul natuurlike en en ten volle gesitueerde konteks moontlik maak en veroorsaak dat deelnemers heelhartig daarin deelneem, met die doelstelling om die ontluikende temas te identifiseer wat gesien word as die werklike oorsprong van die span se besondere sukses, en om hoë kwaliteit, konteks-spesifieke leiding aan organisasies te verskaf met betrekking tot die rol van portuurinteraksie in spanne en sodoende die bestaande kennisbasis omtrent spaneffektiwiteit aanvul.Namate die besigheidsomgewing meer gedefinieer word deur kompleksiteit, diversiteit, onsekerheid en voortdurende siklusse van verandering, vertrou leiers toenemend op die diverse sterkpunte en die effektiwiteit van individue wat in spanne saamwerk om die uitdagings te takel wat besigheidseffektiwiteit en -prestasie bepaal.Hierdie toenemende afhanklikheid van spanne, tesame met die waarneming dat individue wat volhardend en effektief in 'n span saamwerk nie 'n maklik voorspelbare fenomeen is nie, maak dat die verstaan van die voorwaardes wat effektiewe portuurtinteraksie moontlik maak, 'n dwingende behoefte is.In 'n poging om hierdie voorwaardes te verstaan, spesifiek onder leiers wat in spanne in die werkplek werk, is Interaktiewe Kwalitatiewe Analise (IKA) gebruik om die voorwaardes, soos ervaar deur die leiers, te eksploreer.'n Sentrale aanname van Interaktiewe Kwalitatiewe Analise is dat diegene CHAPTER 1 Comfortable in your zone Safe to be yourself -'correct atmosphere' Safe space created to ask questions -no fear Comfortable that people have your back Open to listening Open to expressing themselves Open communication Openness to new experiences Differences of opinion/debate Approachable and open Open channels of communication Create space to talk to one another Sharing information at all levels Visibilty of top management Open channels of communication Visibility of pertanent information Good communication -transparency both ways Consistency -speak with one voice Open channels of communication Meetings structured and adding value Different perspectives (values/experiences/background) enrich decisionmaking Diversity consideration -leveraging and representing diverse perspectives All thoughts, ideas and questions accomodated Transparency of ways of working, information and communication
Author: Trudy Jane Tanner
Language: English
Subfield: Social Psychology
Field: Psychology
Domain: Social Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2608917391
