Gereformeerdes onder die Suiderkruis 1652-2011: Die verhaal van vier Afrikaanse kerke
Year: 2015
Type: book
Abstract: Hoewel die tema van kerk en samelewing belangrik is in hierdie studie, kry kernelemente in Gereformeerd-wees ook aandag. Dit sluit in belydenis- en leerstellige benaderings, Gereformeerde karakter, onderlinge verhoudinge en ekumene, en jonger kerke of kerklike familie.
Source: UJ Press eBooks
Author: Piet Strauss
Language: Dutch
Subfield: Religious studies
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: hybrid
OpenAlex ID: W2941134870
