Year: 1988
Type: article
Abstract: Alien annual herbs are presently invading the fynbos vegetation. Six study sites were surveyed, five of the sites are in lowland fynbos and one is in mountain fynbos. The alpha diversity of indigenous, summer deciduous herbs was recorded on 1-m2 plots, along transects through areas where alien annuals occurred at various levels of infestation. There is a clear negative association between the density of alien annuals and the density and number of species of indigenous annuals and geophytes. This study documents the extent to which these alien species are able to replace the indigenous species and the consequent threat they pose to the survival of many endemic fynbos species. Uitheemse eenjarige kruidgewasse dring tans die fynbosplantegroei binne. Opnames is in ses studie-areas gedoen, vyf is geleë in kusfynbos en een in bergfynbos. Transekte is uitgelê deur areas waar die uitheemse eenjarige kruide in verskillende vlakke van digthede voorgekom het en die alpha diversiteit van die inheemse, somerrustende kruide was aangeteken vir 1-m2 persele. Daar is ’n duidelike negatiewe assosiasie tussen die digtheid van die uitheemse eenjarige kruide en digtheid van, asook aantal soorte van inheemse eenjarige kruide en geofiete. Hierdie studie dui aan in watter mate die uitheemse eenjarige kruidgewasse die inheemse soorte kan verdring en die gevaar wat dit vir die oorlewing van baie van die endemiese fynbos-soorte inhou.
Source: South African Journal of Botany
Author: J.H.J. Vlok
Language: English
Subfield: Nature and Landscape Conservation
Field: Environmental Science
Domain: Physical Sciences
SDG: Life on land
Open Access status: hybrid
Estimated APC paid: $2,750
OpenAlex ID: W305498481
