Work

Wit Afrikaanse egpare en verandering : 'n narratief-pastorale studie

Year: 1999
Type: dissertation
Abstract: Suid-Afrikaners bevind hulle tans in 'n era van snelle sosio-politieke veranderinge. Hierdie veranderinge dra by tot 'n gevoel van ongemak en onsekerheid by die meeste Suid-Afrikaners, daarom ook by baie wit Afrikaners. \nIn hierdie navorsing het ek gefokus op die reaksies van ses wit Afrikaanse egpare. Hoe reageer hulle op verandering? Hoe 'storie' hulle hul lewens om in te pas by die veranderende 'groter' Suid-Afrikaanse storie? \nAl die deelnemers was dit eens dat verandering in Suid-Afrika noodsaaklik was. Hulle is egter bekommerd oor die hoë voorkoms van geweld en die onsekerheid oor die toekoms. Hulle kinders se veiligheid en toekoms is veral 'n hoë prioriteit. In my navorsing bet ek ook aandag geskenk aan die rol van die pastor in hierdie proses. Ten slotte het ek aanbevelings gemaak wat waardevol kan wees vir die pastor en sy pastorale werk.
Language: Afrikaans
Open Access status: green
OpenAlex ID: W855143100
Cites: 22
Cited by:
Related to: 9