Work

Compositional analysis of locally cultivated carob (Ceratonia siliqua) cultivars and development of nutritional food products for a range of market sectors

Year: 2008
Type: dissertation
Abstract: Carob (Ceratonia silliqua) is an evergreen, drought resistant tree of Mediterranean origin.Popularly known as St John's bread, the carob pod has a long history of use in food (over 4 000 years).Carob has a good nutritional value, a long shelf-life (2-3 years) and it is relatively cheap.Due to its high sugar content, carob is naturally sweet.It also has a nutty chocolate-like flavour, but unlike chocolate or cocoa, carob does not contain any caffeine, thiobromine or oxalic acid.In addition, carob is normally regarded as a healthy food because of its low fat content (0.2 -2.3%).Carob trees are also found in South Africa, especially in the Western Cape Province.Locally, carob trees have been used mainly ornamentally or as a source of animal fodder, with minimal use of the pods as a nutritious food source.Knowledge of the nutritional composition and the overall nutritional potential of locally (South African) grown carob cultivars is also limited.Carob could potentially be used as an alternative food source in South Africa as currently, most of this nutritious product goes to waste each year.In this study, the feasibility of using carob pods as an alternative source of food in South Africa was investigated.This was done by firstly, analysing the cultivars for proximate composition (moisture, carbohydrates, sugars, dietary fibre, protein, polyphenols, fat and ash) as well as for amino acids, fatty acids and minerals, in order to significantly (P<0.05)reduced the sugar and protein content from 54.74 to 32.53% and 3.59 to 3.18%, respectively, levels in both raw and roasted carob still represented a potentially nutritious food source and alternative to cocoa.A variety of food products targeted at the various food market sectors were developed with carob as an ingredient.The formulations for five new food products (bread, porridge, breakfast cereal, mousse and milk-based drink) were developed where carob had successfully been incorporated as an ingredient.Microbiological and consumer sensory analyses carried out showed that all products developed were safe and acceptable.The findings of this study provide useful scientific evidence towards the fact that carob could potentially be used as an alternative food source in South Africa.v UITTREKSEL Karob (Ceratonia siliqua) is ʼn immergroen, droogte bestande boom van Mediterreense oorsprong.Die karob peul, algemeen bekend as Johannesbrood, het ʼn lang geskiedenis van gebruik in voedsel (meer as 4 000 jaar).Karob het ʼn goeie voedingswaarde, lang raklewe (2-3 jaar) en is relatief goedkoop.Karob is van nature soet as gevolg van die hoë suikerinhoud.Karob het ook ʼn neutagtige sjokolade smaak, maar anders as sjokolade of kakao bevat karob geen kaffeïene, teobromien of oksaalsuur nie.Verder word karob gewoonlik beskou as ʼn gesonde voedsel as gevolg van die lae vetinhoud (0.2 -2.3%).Karob bome kom ook in Suid-Afrika voor, veral in the Wes-Kaap.Plaaslik word karob bome gewoonlik gebruik as versiering of as bron van veevoer met minimale gebruik van die peule as voedselbron.Kennis van die voedingswaarde en die algehele voedingspotensiaal van plaaslik (Suid-Afrikaanse) verboude karob kultivars is beperk.Potensieël kan karob dien as ʼn alternatiewe voedselbron in Suid-Afrika aangesien die meeste van hierdie voedsame produk jaarliks tot niet gaan.Tydens hierdie studie is die moontlikheid ondersooek om karob peule as ʼn alternatiewe voedselbron in Suid-Afrika te gebruik.Dit is gedoen deur eerstens die kultivars se proksimale samestelling (vog, koolhidrate, suikers, dieetvesel, proteiene, polifenole, vet en as) so wel as aminosure, vetsure en minerale te analiseer, om sodoende hul voedingsinhoud te bepaal en te vergelyk.Vyf kultivars (Tylliria, Sfax, Aaronsohn, Santa Fe en ʼn onbekende kultivar) is ondersoek.Die gemiddelde proksimale samestelling van rou karob peule was 8.17 -9.56% vog, 89.57-91.12% koolhidrate, 40.69 -54.74% totale suikers (33.70 -45.09% sukrose, 1.79 -4.95% glukose en 1.80 -5.19% fruktose), 29.88 -36.07%dieetvesel, 3.07 -4.42% proteïene, 2.58 -3.08% polifenole, 0.45 -0.86% vet en 2.13 -2.69% as.Sewe essensiële aminosure het in al die kultivars voorgekom, behalwe metionien wat nie in die enkele onbekende kultivar gevind is nie.Hierdie studie het gewys dat al die kultivars goeie lang-ketting vetsuur (LKVS) verhoudings in terme van versadigde tot poli-onversadigde vetsure (VVS:POVS) en n-6 tot n-3 verhoudings getoon het.Die kort-ketting vetsuurinhoud van die kultivars was laag.Al nege minerale (kalsium, fosfor, kalium, magnesium, natrium, mangaan, yster, koper en sink) waarvoor tydens hierdie studie getoets is, is in al vyf karob kultivars gevind en al die kultivars was laag in natrium.Die impak van verskeie roostertye (45, 60 en 75 min) teen 150°C op die hitte sensitiewe komponente soos suikers, proteïene and vet is ook ondersoek.Daar was geen beduidende (P>0.05)effek op vet inhoud nie, maar die suiker en proteïeninhoud is wel vi beduidend (P<0.05)verlaag van 54.74 tot 32.53% en 3.59 tot 3.18%, onderskeidelik.Vlakke in beide rou en geroosterde karob het steeds ʼn potensieël voedsame voedselbron en alternatief tot kakao verteenwoordig.ʼn Verskeidenheid voedselprodukte gerig op verskeie marksektors is met karob as bestanddeel ontwikkel.Die formulasies vir vyf nuwe voedselprodukte (brood, pap, ontbytgraan, mousse en ʼn melk-basis drankie) waarin karob suksesvol as bestanddeel ingesluit is, is ontwikkel.Mikrobiologiese en sensoriese verbruikerstoetse van die produkte het getoon dat alle ontwikkelde produkte veilig en aanvaarbaar is.
Language: English
Subfield: Food Science
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2109409497
Cites: 65
Cited by: 36
Related to: 10