Inhibisie van osteoklastvorming en beenresorpsie deur poli-onversadigde vetsure in RAW 264.7 muismonosiete
Year: 2012
Type: article
Abstract: Beenhermodellering in volwassenes is ‘n fisiologiese proses wat die sintese van beenmatriks deur osteoblaste en die resorpsie (afbraak) van been deur osteoklaste behels. Osteoklaste ontstaan deur die samesmelting van hematopoïetiese selle van monosiet-makrofaagafkoms en speel ‘n deurslaggewende rol in beenhermodellering.
Language: English
Topic: Bone Metabolism and Diseases
Subfield: Molecular Biology
Domain: Life Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W4406691950
